Voluit VROU

Voluit VROU Spesiaal saamgestelde begeleide kreatiewe werkswinkels in 'n intieme atmosfeer. Dis nie net 'n handwerkklas nie, dis 'n afspraak!

Dis lag, leer, skep, ontspan en asemhaal. Kom bederf jouself, jou ma, jou sussie, jou dogter of jou vriendin.

20/05/2026
14/05/2026

Saterdag 30 Mei 09h30-12h30

14/05/2026

Twee besonderse vroue. Een kreatiewe, inspirerende ervaring.

Saterdag 30 Mei 09h30-12h30

08/05/2026

HIERDIE IS NIE NET 'N
HANDWERKKLAS NIE
Dis 'n afspraak! Kom lag, leer, skep en ontspan.
Dis ma's, dogters, susters en vriendinne wat weer asemhaal.

Kontak ons
Carla 072 345-9549
René 082 440 5411

18 April 2026 om 10:00Regestrasie sluit 15 April 2026Ontmoet vir Debbie van Deborah Handmade Ceramics wat ons met haar g...
13/04/2026

18 April 2026 om 10:00
Regestrasie sluit 15 April 2026
Ontmoet vir Debbie van Deborah Handmade Ceramics wat ons met haar gawe asook ’n weerspieëling van skeppende genade kom dien.
Die Pottebakker se tafel – ’n plek van ontmoeting, waar harte stil word en
gemeenskap vloei.

“Een ding het ek van die Here begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here, om die lieflikheid van die Here te aanskou en te ondersoek in sy tempel.”
‭‭PSALMS‬ ‭27‬:‭4‬ ‭AFR53‬‬

Daar is beperkte spasie oor kontak ons gerus
Carla +27 (72) 345-9549
René +27 (82) 440-5411

Ons deel graag met groot opgewondenheid ons jaarprogram vir Voluit VrouWaar gebeur dit:Bean Authentic Coffee Roasters 12...
31/03/2026

Ons deel graag met groot opgewondenheid ons jaarprogram vir Voluit Vrou

Waar gebeur dit:
Bean Authentic Coffee Roasters
12 Imperial Terraces
Carl Cronje Drive
Tyger Waterfront

Onthou om ekstra geldjie saam te bring vir ekstra drink-dingetjie.

Sien julle daar!!

26/03/2026

Ons is só opgewonde om hierdie nuwe avontuur met julle te deel.....
Ons volgende werkswinkel - 'n Pottebakkersklas met 'n verskil - is Saterdag 18 April 2026, vanaf 10h00 - 13h00.

VOLLEDIGE INLIGTIING VOLG - HOU DIE SPASIE DOP!!!
Julle wil die NIE mis NIE!!!!!

Met afwagting
Carla en René

Address

12 Imperial Terraces, Carl Cronje Drive, Tyger Waterfront
Cape Town
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voluit VROU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category