Salmander Restaurant Kokoriba

Salmander Restaurant Kokoriba Salmander Restaurant by Kokoriba is 'n heerlike eetplek in die hart van Kokoriba Wildreservaat. Kom geniet ons smaakvolle kos.

Ons bied 'n unieke ervaring vir vakansiegangers met heerlike geregte en 'n vriendelike atmosfeer.

๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Bederf Pa hierdie Vadersdag met โ€™n heerlike maaltyd by Salmander Kokoriba! Geniet ons stadig gestoofde beesstert, ...
18/06/2026

๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Bederf Pa hierdie Vadersdag met โ€™n heerlike maaltyd by Salmander Kokoriba! Geniet ons stadig gestoofde beesstert, bedien met geurige rys, seisoenale groente en geroosterde aartappels. Rond dit af met โ€™n bottel uit ons Sunkissed-wynreeks en smul aan tuisgemaakte malvapoeding met roomys.

Voorraad is beperk, so bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.

๐Ÿ“ž 066 107 9628

Donderdag๐Ÿ”ฅ Die groot vraag: Ribs of Hoendervlerkies?๐Ÿ– 800g Ribs & Skyfies - R210๐Ÿ— 1kg Hoendervlerkies - R190Ons sรช kies ...
18/06/2026

Donderdag

๐Ÿ”ฅ Die groot vraag: Ribs of Hoendervlerkies?

๐Ÿ– 800g Ribs & Skyfies - R210
๐Ÿ— 1kg Hoendervlerkies - R190

Ons sรช kies sommer albei! ๐Ÿ˜‹

Woensdag๐Ÿ• Hoekom een pizza koop as jy twee kan geniet?Koop enige Medium of Groot pizza en kry nog een GRATIS! (Uitgeslui...
17/06/2026

Woensdag

๐Ÿ• Hoekom een pizza koop as jy twee kan geniet?

Koop enige Medium of Groot pizza en kry nog een GRATIS! (Uitgesluit seekos pizzas)

Vandag vier ons die energie, passie en potensiaal van Suid-Afrika se jeug. Julle is die dromers, die doeners en die leie...
16/06/2026

Vandag vier ons die energie, passie en potensiaal van Suid-Afrika se jeug. Julle is die dromers, die doeners en die leiers van mรดre.

Gelukkige Jeugdag van die hele Salmander @ Kokoriba familie! โค๏ธ

Dinsdag๐Ÿ” Twee sappige kaasburgers met bros skyfies vir net R170! Die perfekte verskoning om nie vanaand kos te maak nie....
16/06/2026

Dinsdag

๐Ÿ” Twee sappige kaasburgers met bros skyfies vir net R170! Die perfekte verskoning om nie vanaand kos te maak nie.

Wie bring jy saam?

Maandag๐Ÿฆ Begin die week reg met Salmander @ Kokoriba se gewilde Garnaalaand! Kies jou porsie en geniet dit saam met skyf...
15/06/2026

Maandag

๐Ÿฆ Begin die week reg met Salmander @ Kokoriba se gewilde Garnaalaand! Kies jou porsie en geniet dit saam met skyfies, rys of slaai, bedien met heerlike suurlemoenbotter of peri-peri.

๐Ÿ“ Bespreek jou tafel vandag!

Vrydag ๐ŸนDie naweek begin hier! ๐Ÿ–๐ŸธGeniet โ€™n goudgebraaide XL eisbein met jou keuse van bykos รฉn koop een cocktail kry een...
05/06/2026

Vrydag ๐Ÿน
Die naweek begin hier! ๐Ÿ–๐Ÿธ
Geniet โ€™n goudgebraaide XL eisbein met jou keuse van bykos รฉn koop een cocktail kry een gratis tussen 5pm en 7pm. Nou praat ons mos van โ€™n Vrydag! ๐Ÿ˜

Donderdag ๐Ÿ–Donderdae is vir ribs en wings! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ—800g ribs & skyfies of 1kg hoenderlerkies wat propvol geur is. Bring die cr...
04/06/2026

Donderdag ๐Ÿ–
Donderdae is vir ribs en wings! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ—
800g ribs & skyfies of 1kg hoenderlerkies wat propvol geur is. Bring die crew en kom kuier lekker saam.

Woensdag ๐Ÿ•Pizza night sorted! ๐Ÿ•๐Ÿ”ฅKoop een medium of groot pizza en kry een GRATIS by Salmander @ Kokoriba. Dis mos nou โ€™n...
03/06/2026

Woensdag ๐Ÿ•
Pizza night sorted! ๐Ÿ•๐Ÿ”ฅ
Koop een medium of groot pizza en kry een GRATIS by Salmander @ Kokoriba. Dis mos nou โ€™n special wat moeilik geklop word!

Dinsdag ๐Ÿ”Dubbel die burgers, dubbel die happiness! ๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ2 x kaasburgers en skyfies vir die perfekte Dinsdag spoil by Salman...
02/06/2026

Dinsdag ๐Ÿ”
Dubbel die burgers, dubbel die happiness! ๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ
2 x kaasburgers en skyfies vir die perfekte Dinsdag spoil by Salmander @ Kokoriba.

Address

Kokoriba Wildreservaat
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:30 - 21:00
Tuesday 08:30 - 21:00
Wednesday 08:30 - 21:00
Thursday 08:30 - 21:00
Friday 08:30 - 21:00
Saturday 08:30 - 21:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27784128323

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salmander Restaurant Kokoriba posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category